Kan nie beskryf hoe dankbaar ek is dat ek by Zero Debt aangesluit het nie. Aan die einde van hierdie jaar maak ek klaar met my skuld en kan dan weer asemhaal. My broer kry baie swaar op hierdie stadium met uitstaande skulde en ek het gewonder of Zero Debt hul ook sal kan help.
Hoor graag van u.